Wat op My Hart is
Gedagtes wat by my opkom soos ek deur die lewe beweeg.
Moet ek kerk toe gaan?
Ek weet nie van julle nie, maar dit voel vir asof baie van ons alledaagse lewe meer ingewikkeld geword het as wat nodig is. Kom ons kyk na ‘n blikkie coke. Daar was op ‘n tyd slegs…